Explore Wind Mills, Cross Country and more!

Mostert se meul in Mowbray is die enigste oorblywende windmeul in 'n werkende toestand in Suider-Afrika. Omdat die maal van koring een van Suid-Afrika se oudste nywerhede is, is die meul een van die bekendste historiese besienswaardighede in die land.

Mostert's Mill, near Newlands. Observatory Boys High cross country runners (me included) used to pass it on the way to the forest.

South Africa - Western Cape - Muizenberg Beach - 20 best beaches in South Africa

South Africa - Western Cape - Muizenberg Beach - 20 best beaches in South Africa

Magersfontein, Kimberley. I love history and visiting the first site where Trench Warfare was used...gave me goosebumps, it also reminded me of all the soldiers and civilians who have died throughout the world, be it for a cause or by pure accident.

Die Skandinawiese monument is Noord-Wes van die Magersfonteinkop opgerig. Op dié slagveld is twee Nordiese Kruise opgerig.

Main Road, Sea Point, Cape Town (1958) Where the Main Road split into Kloof Road to the left of this pic, and Main Road continued at the bottom.

Main Road, Sea Point, Cape Town Where the Main Road split into Kloof Road to the left of this pic, and Main Road continued at the bottom.

Paardekraal-monument is 'n monument geleë in Paardekraalstraat in Krugersdorp. Die monument het ontstaan as 'n stapel klippe wat gepak is as deel van 'n versetaksie teen Britse oorheersing.

Paardekraal-monument is 'n monument geleë in Paardekraalstraat in Krugersdorp. Die monument het ontstaan as 'n stapel klippe wat gepak is as deel van 'n versetaksie teen Britse oorheersing.

Disa Park - 1980

One of the Mother city's beacons (Photo Ray Ryan)

Winburg is oorspronklik gekies as die dorp waar die Voortrekker monument gebou sou word maar Pretoria is later gekies. In die 50er jare is daar dus besluit om 'n 2de Voortrekker monument in Winburg te bou.

Winburg is oorspronklik gekies as die dorp waar die Voortrekker monument gebou sou word maar Pretoria is later gekies. In die jare is daar dus besluit om 'n Voortrekker monument in Winburg te bou.

Garden in front of Cape Town Railway Station.....1960's.

Garden in front of Cape Town Railway (Reserved for 'Whites only')

Jan het vyf kinders gehad waarvan net een ’n nageslag in Suid-Afrika gehad het, Johanna wat getroud was met Francois (Frans) van der Stel, Simon van der Stel se seun en die tweede was Johannes wat getroud was met Geertruida (Geertruy) Pretorius, dogter van Wessel Pretorius (die voornaam Wessel wat later baie algemeen voorkom, kom dus waarskynlik van die Pretorius familie). Johannes, sy seun, het op die plaas Vredenburg naby Stellenbosch gewoon. Dit is die huis hierbo.

Kaapstad het twee standbeelde van genl. J.C. Smuts. In die Kompanjiestuin is 'n beeld deur die Britse beeldhouer Sydney Harpley. Dit beeld Smuts informeel geklee uit soos hy dikwels op Tafelberg gaan stap het. Hierdie beeld is op 29 Mei 1964 deur sy dogter onthul

Pinterest
Search