Explore Afrikaans, Ministry and more!

Explore related topics

Elke wonderwerk in die Bybel het eers begin as 'n probleem.... Hou aan bid vir jou wonderwerk.

"While it looks like things are out of control, behind the scenes there is a God who hasn't surrendered His Authority." (A.W Tozer)

Leef jou lewe sodat ander kan sien jy het Jesus as jou Verlosser aangeneem. Dit beteken jy sal moet ophou dinge doen waarvoor jy die heeltyd vergifnis vra.

Gaan almal vir wie jy lief is, saam jou in die Hemel wees eendag? Dalk is dit nou die tyd om hulle van Jesus te vertel... Voor dit te laat is.

"Klink dit nou asof ek die guns van mense soek, of soek ek die guns van God? Probeer ek by mense in die guns kom? As ek nog steeds die guns van mense soek, sou ek geen dienaar van Christus wees nie ." (Galasiërs 1:10)

Bid vir die mense waavoor jy lief het Bid vir hulle vrede Bid vir hulle groei Bid vir hulle sukses Bid vir hulle geluk Bid vir hulle verhouding met Jesus en as jy nie weet waarvoor om te bid nie  ..... sê net dankie

Soos wat winter ons beskruip, daal 'n besef dat die seioen besig is om te draai. Dit is dieselfde in ons geestelike lewens. Ons gaan deur seisoene van wanhoop tot oorvloed; en wanneer en hoe dit gebeur is buite ons beheer. Wat ons wel moet aanhou glo, is dat Jesus ons veral in die woestynland te gemoed kom met Sy genade.

Here, ek lê my hele lewe neer. Asseblief stap saam met my!

Ministry,Afrikaans,Om

There is nothing in this universe you need more desperately than Christ.

Pinterest
Search