Explore A Father, The Lord, and more!

When I think of everything the Lord has done for me, I cannot help but to shout "Not is, O Lord, not us. But to Your name give the glory!" For He is a Father full of loving kindness and everlasting faithfulness.

When I think of everything the Lord has done for me, I cannot help but to shout "Not is, O Lord, not us." For He is a Father full of loving kindness and everlasting faithfulness.

The Lord measures the faithfulness of your labour and not our success. - John Piper -

The Lord measures the faithfulness of your labour and not our success.

Higher than the mountains that I face Stronger than the power of the grave Constant through the trial and the change One thing... Remains, yes One thing Remains. Your love never fails, it never gives up It never runs out on me.

Higher than the mountains that I face Stronger than the power of the grave Constant through the trial and the change One thing. Remains, yes One thing Remains. Your love never fails, it never gives up It never runs out on me.

Jesus has Jesus will Jesus can Jesus is

Jesus has Jesus will Jesus can Jesus is

Ons leer ons kinders daar is nie monsters onder die bed nie, maar ons vergeet om hulle te leer hoe om met die monsters in ons koppe te werk. Ons gedagtes is ons grootste slagveld want dis waar die vyand die grootste houvas oor ons kry. Leer jou kinders om elke gedagte gevange te neem en by die Here te toets. Ons kan nie alles te glo wat ons dink nie en as hulle dit weet het hulle 'n baie groot voorsprong in die lewe, want dan leer hulle wat hul outoriteit in Jesus is.

Die Here wil jou herinner dat Hy het jou vrygekoop het met Sy bloed. Neem elke gedagte gevange en vra Hom om vir jou die waarheid in situasies te wys. Jou denke is 'n groot slagveld wat die vyand gebruik om jou bang en onseker te laat voel. Jy het die mag om nie meer 'n slaaf van vrees te wees nie. Jy KAN los breek.

Two of the most powerful words I can utter in my prayer time is "CHANGE ME."

Two of the most powerful words I can utter in my prayer time is "CHANGE ME.

www.filadelfiaopleiding.org.za

www.filadelfiaopleiding.org.za

Die vyand is net net agter jou wêreldse skatte aan nie. Hy wil jou gedagtes, jou houding jou hart, jou geloof en jou vrede steel. Verstaan jy word nie aangeval op die meer tasbare dinge in jou lewe nie. Sy geveg gaan oor die kaping van groter grondgeboed en dit is gewoonlik die dinge wat jy nie kan sien nie, maar wat jou lewe en jou geluk beheer.

Ons leer gewoontes aan om onsself te beskerm en dit is soms nodig om hulle te laat gaan om voorentoe te beweeg na die bestemming waarna die Here ons lei. Ons val so maklik vas in 'n groef waar ons selfbeskerming belangriker word as om na die Here se stem te luister, want vrees raak ons dryfveer en nie ons behoefte om Hom te behaag nie.

Daar is net een sekerheid in hierdie lewe... en een konstante. Dis Jesus! Gister is vandag se herinnering terwyl môre vandag se droom is. Leef vir vandag in die wete jou Koning is in beheer en dat Hy 'n plan vir jou het. Hy laat jou verlede ten goede meewerk vir jou hede en toekoms.

Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak. Wees nie wys in jou eie oë nie, vrees die Here en wyk af van die kwaad. Spreuke 3:5-7

Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak. Wees nie wys in jou eie oë nie, vrees die Here en wyk af van die kwaad.

Om te treur is nie 'n lineêre proses nie. Dis nie 'n emosie wat sterk begin en in intensiteit afneem soos wat tyd verloop nie. Dit is eerder soos 'n storm wat groter en kleiner kan word in in 'n kwessie van 'n paar uur. Dit is 'n daaglikse wipplank-ry van net oorleef tot verlange en onsekerhied.  Hou op om mense te vra wanneer hulle oor die dood van 'n geliefde gaan kom. Dit gebeur soms nooit nie. Jy kan wel bid dat hulle Jesus in daardie intense rou emosie sal toelaat

"Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan; Op hulle hande sal hulle jou dra, sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie. Jy sal oor leeus en adders loop, leeus en slange sal jy dood trap. “Omdat hy My liefhet, sal Ek hom red,” sê die Here, “omdat hy My ken, sal Ek hom beskerm. Wanneer hy My aanroep, sal Ek sy gebed verhoor; in sy nood sal Ek by hom wees, Ek sal hom red en hom in sy eer herstel. " (Psalm 91:11-15)

Lees Esegiël 36

Lees Esegiël 36

Die gesegde lui om nie al jou eiers in een mandjie te plaas nie. My hoop is egter net in Jesus. Al my hoop word in Hom geplaas en ek sal dit nie verdeel nie. Ek kan nie my hoop in mense plaas nie, want ons almal is gebroke wesens wat uit 'n plek van seer, swaarkry en soms desperaatheid reageer, ongeag hoe goed die bedoeling is.

Pinterest
Search