Pinterest • The world’s catalogue of ideas

Explore Hier Om, Click Here and more!

WENK: So maak jy hartjie kolwyntjies. Klik hier om ons video te sien.

Hier is die melkkos resep Pop, gebruik 1 blik kondensmelk en warm water om 1 liter melk te maak plus 1.5 liter melk, dit maak die melkkos soetter ;)

Dis seker een van ons gunsteling-bygeregte. Hier is ’n baie maklike manier om die aartappels lekker bros te kry.

Die rolletjies koekdeeg kan ook vir tot drie maande in die vrieskas gehou word, reg om in sirkels gesny te word vir die bakslag. Boonop sal die rolletjies deeg verveelde vakansiekinders ook ’n goeie rukkie besig hou. Ons het die deeg in 3 verdeel …

Dit kos ’n bietjie beplanning (en heel moontlik ’n stukkie se swem) om dié rivier op dag 4 van die Otterstaproete oor te steek. Hier’s ons wenke.

Griekse Joghurt. Voeg dit by kos, gebruik dit as ’n skoonheidsmiddel of geniet dit op sy eie. Hier is ook drie maklike maniere om Griekse joghurt in sommige van jou gunsteling-geregte te gebruik.

Anja gebruik jogurt om fudge se soet ietwat te tem. Kry dié resep, wat in die tweede episode van Koekedoor voorberei is, hier.

Die Koekedoor Wilandi het Christine Capendale se flopvrye-metode vir fudge gebruik en haar eie smaak-kinkels daaraan gegee.