Explore these ideas and much more!

Dis 'n land van kleure en klank - Suid Afrika

Be amazed at all the things that Wellesley students achieve.

Die Unie van Suid-Afrika (Engels: Union of South Africa, Nederlands: Unie van Zuid-Afrika) is gevorm op 31 Mei 1910 toe die ou Kaapkolonie en Natal saamgesmelt het met die oorwonne Suid-Afrikaanse Republiek en Oranje-Vrystaat (hernoem na die Oranjerivierkolonie) ná die Boere-oorlog. Die verskeie dele was daarna onderskeidelik bekend as die Kaapprovinsie, Natalprovinsie, Transvaal en die Oranje-Vrystaat.

Die Unie van Suid-Afrika (Engels: Union of South Africa, Nederlands: Unie van…

First Protea, Tsitsikamma, South-africa/ Eerste Protea van die seisoen, Tsitsikamma, Suid-Afrika

Die vernederende Britse nederlae in Suid-Afrika het die Britse opperbevel  genoop om kragdadig op te tree- veral in die lig van die spot en hoon wat in Europa teen die magtige Britse ryk opgegaan het.Nog meer troepe is inderhaas in duisendtalle na Suid-Afrika gestuur.Veldmaarskalk Lord Roberts, die held van  Kaboel en Kandahar, word aangestel as opperbevelhebber en befaamde  strateeg om saam met die knap militêre organiseerder, Lord Kitchener van Kartoem, sake op die militêre fronte reg te…

Hier volg 'n volledige lys van die Eerste Ministers van die Unie van Suid-Afrika (1910-1961)    Generaal Louis Botha (1910-1919)  Generaal Jan Christian Smuts (1919-1924)  Generaal James Barry Munnik Hertzog (1924-1939)  Generaal Jan Christian Smuts (1939-1948)  Dr. Daniel François Malan (1948-1954)  Dr. Johannes Gerhardes Strijdom (1954-1958)  Dr. Hendrik Frensch Verwoerd (1958- met republiekwording 31 Mei 1961)

Balthazar Johannes Vorster (13 Desember 1915 tot 10 September 1983) het dr. Hendrik Frensch Verwoerd met laasgenoemde se sluipmoord op 6 September 1966 opgevolg as Eerste Minister van Suid-Afrika en so die sewende Eerste Minister sedert Uniewording geword. Hy was ook 'n kort tydperk van 1978 tot 1979 Staatspresident van Suid-Afrika.

AFRIKAANS: Om 'n taal te kan praat wat min mense in die wereld kan verstaan of selfs van weet is wonderlik. Veral as jy lekker wil skinder :)

Sanlam Woordfees by Clement de Bruin and Simon Berndt

Randall Charles Wicomb (gebore 30 Januarie 1949) is 'n Afrikaanse sanger en drie keer wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie (1975, 1976 en 1977). Kalaharikrismis, Hie Langes My, Oos Wes, Tuis Bes, 16 gedigte van ADAM SMALL, Die Blink Vosperd, Griekwa Psalms, Hie Neffens My, Griekwapsalms en ander tekste deur Hans du Plessis, Uiteindelik, Die Rooi Rok,  Hiep-Hiep-Hoera! Hartland, Die boerklong se baadtjie staan punt in die wind Sê Dit, Kleur | www.myvolk.co.za

"House on the Hill" Cottage at Elim, Western Cape Photo by Martha van der Westhuizen

Pinterest
Search