Explore Vans, Dog, and more!

Explore related topics

Lemoenpoeding met sous. Marisa Visagie van Noordwes het vir ons dié eenvoudige dog heerlike resep gestuur.

Lemoenpoeding met sous. Marisa Visagie van Noordwes het vir ons dié eenvoudige dog heerlike resep gestuur.

Pampoenkoekies met stroop | SARIE

Pampoenkoekies met stroop, Baie van ons maak pampoenkoekies as 'n bygereg, maar tradisioneel is dit as nagereg voorgesit.

Blits Poeding Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruismeel, kwart t sout, 1 t fyn gemmer en 2 t asyn in bak. Strooi 1 k bruin suiker bo-oor deeg en dan 3 k kookwater. Bak 30-35 minute tot goudbruin en gaar. Poeding maak ‘n dik sous onder in bak. Bedien met roomys of vla.

Blits Poeding

Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis.

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Lamspastei, As jy, soos ek, van die Karoo kom, sal jy altyd lief wees vir ’n lamspastei

Lamspastei, As jy, soos ek, van die Karoo kom, sal jy altyd lief wees vir ’n…

Anna se Gebakte Poeding Rencia Odendaal Pretorius Gebruik bak 20cm x 20cm Bestandele: 1 eier 125ml suiker 250ml meel 5ml bakpoeier 5ml koeksoda 30ml asyn 2 eetl appelkooskonfyt 1 kop melk Sout Meto...

Anna se Gebakte Poeding Rencia Odendaal Pretorius Gebruik bak x Bestandele: 1 eier suiker meel bakpoeier koeksoda asyn 2 eetl appelkooskonfyt 1 kop melk Sout Meto.

South African Recipes | OCEAN BASKET'S GARLIC BUTTER SAUCE Ingredients: 150 g (±5 oz.) Butter, 250 ml (1 cup) Fresh cream,  2 tbsp. lemon juice 1 tsp. Aromat/fish spice ¼ tsp. Parsley  1 tsp. Portuguese spice 2-3 fresh chopped garlic Method:  Melt margarine/butter in a pot. Add the cream, lemon juice and other spices. Do not allow the sauce to come to a boil as it will over cook. Simmer until it thickens.

South African Recipes OCEAN BASKET'S GARLIC BUTTER SAUCE Ingredients: 150 g oz.) Margarine/Butter (preferably Rama) 250 ml cup) Fresh cream 2 tbsp.

Gewaarborg om op die lysie van familiegunstelinge te beland! Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 10...

A perfect pudding for chilly nights. Serves: Preparation: 10 min Cooking: 40 min 80 ml (¾.

Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.

Yskaslagiepoeding - Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.

Eve's Pudding - a delicious combination of apples and sponge, the ultimate comfort pud! Fab Food 4 All

Eve's Pudding - simple and delicious

Appeltert (met Ideal Melk Sous)

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy.

South African Brown Pudding (Bruinpoeding) - COOKING

South African Brown Pudding (Bruinpoeding) - COOKING - This is one of my favourite puddings. It’s a traditional South African recipe that’s easy to make and doesn’t take too long – about 10 minutes to mix

Pinterest
Search