Pinterest • The world’s catalogue of ideas

Explore Vir Poeding, Poeding Radio and more!

Oond 180 gr C. Kook die sous saam in groot kastrol— 6 k water, 2 k suiker, kwart t sout, 1 t vanilla geursel. Maak deeg vir poeding—- Meng alles saam in mengbak: 2 k Bruismeel, 1 groot …

Rooi-bessie tertjies. Dié tertjies, wat jy in die mikrogolf maak, is heerlik saam met ’n skeppie roomys vir poeding.

'n Outydse bazaarpoeding aangepas vir vandag. Dis veerlig, smelt-in-die-mond en propvol egte framboos geur.

Heel ingelegde perskes, Dis vir my een van die lekkerste nageregte. As kind in die Karoo het my ouma dit vir ons vir poeding gegee met vars plaasroom

So pleased I found this recipe, no need to search for a good butcher, making my own. "spek en lewer skilpadjies" If you braai it crispy it is a winner. This dish brings back great memories, especially Jeffreys Bay. If you haven't tried it your losing out!