Explore Afrikaans, Vans and more!

Name van God - Week 3 - Leesplan vir die week.

Name van God - Week 3 - Leesplan vir die week.

Week 4 Name van God - Wonderbare Raadsman - Memoriseer vers

Week 4 Name van God - Wonderbare Raadsman - Memoriseer vers

Name van God - Week 2 Memoriseer vers

Name van God - Week 2 Memoriseer vers

Name van God - Week 2 - Leesplan

Name van God - Week 2 - Leesplan

SOAP - 1 Timoteus 1:15  Paul verkondig dat Jesus Christus in die wêreld gekom het om sondaars te red. Hy beskryf homself as hoof van die sondaars omdat hy Christene onderdruk, vervolg en doodgemaak het. Maar 'n demonstrasie van God se genade en groot geduld, het Paul gekies om Sy lewe te gee

God has planted a desire within us to do something great; something purposeful. Maybe it doesn't look the way you think it should, but it still matters.

* Reach women with the written word * Fight to * Start a non-profit * Go into full-time ministry God’s planted within you and me this desire to do something bold, something beautiful and purposeful.

{Name van God - Immanuel} Week 5 - Maandag - Vandag se verse Mattheus 1:23 “Die maagd sal swanger word en 'n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem.” Die naam beteken God by ons.

{Name van God - Immanuel} Week 5 - Maandag - Vandag se verse Mattheus “Die maagd sal swanger word en 'n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem.” Die naam beteken God by ons.

JOHANNES 3:16 “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.

JOHANNES “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.

Johannes 10: 14,15Jesus beskryf sy intieme verbintenis met Sy mense as die Goeie Herder. Jesus maak dit duidelik dat Hy ken Sy skape en Sy skape ken hom. Wat 'n seën en voorreg dit is om 'n intieme verbintenis met Jesus te hê. As ons Herder, is Jesus ons bron van genade en eer, en ons voorsiener van alle goeie dinge. ‘n Gelowige se pelgrimstog op aarde is die transformasie reis waarin sy nader trek aan God gedurende hierdie lewe op aarde.

Pinterest
Search